Guy Pearce

Guy Pearce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Guy Edward Pearce
Geboorte 5 Oktober 1967 (1967-10-05)
Ely, Groot Brittanje
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Guy Pearce (gebore 5 Oktober 1967) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente L.A. Confidential (1997), Memento (2000), Lockout (2012), en The Rover (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search